Chris Swanepoel
-
Chris Swanepoel blog: "Mosbol bak is g’n kinderspeletjies nie…"
SARIE Augustus 2011
Ek weet baie min van bak. Elke nou en dan sit ek ʼn lekker brood in die oond, en indien tyd dit toelaat, bak ek heerlike brosse semelbeskuit. Maar dit is ook net hier waar my bakvernuf eindig.
-
Chris Swanepoel blog: 'Duitse dorpies en hul kastele'
SARIE Augustus 2011
Ek bevind myself al weer aant skrywe, alhoewel ‘n volle maand sowaar al verby is sedert my vorige blog uit Duitsland. Tyd vlieg en ek wens ek het genoeg woorde en tyd om al my wonderlike ervaringe met julle te kan deel.
-
Chris Swanepoel blog: "’n Passievolle lewensreis"
SARIE Junie 2011 | Kommentaar: 4
Na my tot 13 uur skofte per dag in die parskelder van Peregrine wyne, Suid Nieu-Seeland
pak ek spreekwoordelik al my aardse besittings, tans in my besit, in my gehuurde motor en vat ek die lang pad na die Noorde aan. -
Chris Swanepoel blog uit Nieu Seeland
SARIE Mei 2011 | Kommentaar: 5
Die land van merkwaardige landskappe: Nieu Seeland
-
Chris Swanepoel blog: Kultuurskok!
SARIE - Maart 2011
Na ‘n vreeslike lang en uitputtende vlug is ek in my hotel in Glenelg, Australie! Op pad het ek ‘n Fransman ontmoet in die vliegtuig, Xavier.
-
Chris Swanepoel blog: Wyn uit ‘n ander wêreld...
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 4
Ek het die ondervindinge hier van n leeftyd, besonderse hegte vriende en waardevolste wyn-kontakte gemaak. Ek het geleentheid gekry om afstande af te lê agter die proe van goeie wyne aan en ek doen gestand aan die Australiese leefstyl.
-
Chris Swanepoel se reis-blog: 'n Fobie vir krappe
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 1
Chris Swanepoel is mal oor die lewe. Dis asof hy jou glas “voltap” met energie, passie en liefde. En van skink, wéét die man baie!
-
Nuwe blogger: Chris Swanepoel se reis-blog
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 10
Chris Swanepoel is mal oor die lewe. Dis asof hy jou glas "voltap" met energie, passie en liefde. En van skink wéét die man baie!
























Kry jou SARIE oral, enige tyd