Dave Pepler
-
Dave Pepler blog: 'Vyftien botteltjies vreugde'
Toe ek ʼn kind was het vroue op weeksdae na poeier geruik en Sondae na 4711 Eau de Cologne.
-
Dave Pepler blog: "Vyftien redes hoekom ‘n man kan lekker ruik"
SARIE Augustus 2011
Waarna het mans geruik toe ek jonk was? My pa get altyd geruik na Prep, daardie wonderbaarlike voorskeermiddel wat so gewild was in die 1950’s – ek onthou die geel buisie met rooi sonstrale daarop en die ruik van kamfer; koel en metaalskoon. Hy het ook na sweet geruik, vars sweet, en na sigaretrook. Sou mens nie Freud hierin wou lees nie, vermoed ek dat hierdie kombinasie ‘n interessante parfuum kon maak.
-
Dave Pepler blog: 'Dior: Smaak van die hoogste orde"
Dior – die geure van ‘n spesreyemark op ‘n loom moeson-wind
-
Dave Pepler blog: 'Om ‘n landskap te skilder met geur'
Breek ‘n slag weg van die gewone parfuumwêreld en koop ‘n geur wat straal van lig en van sonskyn.
-
Dave Pepler blog: 'Yves St Laurent – gebroke meester'
SARIE Mei 2011
Haute couture het sy twintig-eeuse draaipunt bereik in 1976.
-
Dave Pepler blog: Laag op laag genot van Jo Malone
SARIE - April 2011
Sloan Street in London kan mens binne minute in ‘n swart depressie dompel.
-
Dave Pepler blog, Snuf in die neus: Sewe doodsondes
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 3
Van die sewe doodsondes weet ek slegs hoe wellus ruik. My neus vertel my dit het 'n effe olierige reuk, byna soos vars botter, met ‘n ondertoon van gekneusde gras.
-
Dave Pelpler Blog: Looopneus in Londen
SARIE - Maart 2011
Die dag na Kersfees stap ek en Sarah die Tate Britain binne, op pad na haar eerste ontmoeting met Francis Bacon se oorrompelende “Three studies for figures at the base of a crucifiction”.
























Kry jou SARIE oral, enige tyd