Isabella Niehaus
-
Isabella blog: Die dag toe die Weskus stad toe gaan
Hier op die Duin was daar net een groot Nuwejaarsvoorneme: Haal uit elke dag al die lekkerte en die happiness wat in hom weggebere lê!
-
Isabella Niehaus blog: "'Loads of laughter' vir 2012"
SARIE Desember 2011 | Kommentaar: 9
So pak die karavane en volgelaaide motors van oral oor die weskus vol.
-
Isabella Niehaus blog: "Presentjie..."
SARIE November 2011 | Kommentaar: 17
Ekke glo mos in joy eintlik in magic maar dit weet julle. Ek glo lag en die amper die hele liewe wêreld smile saam. Vir my altans, werk dit. Dalk vir mense rondom my werk dit.
-
Isabella Niehaus blog: 'Moments of magic'
SARIE Oktober 2011 | Kommentaar: 11
ʼn Jagluiperd. Net een met spatsels pleks van elegante strepe. Dis waarin my sagte lieftallige Picasso met die fluweel pensie ontaard het. ʼn Slinky langbeen jagluiperd wat heeldag uitgestrek in die mees innocent van posisies op ʼn bed met spier witte linne uitgestrek lê en bak.
-
SARIE KOS se nuwe proe-blog: Isabella Niehaus
SARIE KOS Oktober / November 2011 | Kommentaar: 3
Op SARIE se blogs kook, bak en brou ons skrywers met woorde. Met dié nuwe kosstorie kry ons hulle in die kombuis om hul geheime kunsies te deel. Ontmoet Isabella Niehaus van die Weskus, sarie.com se vurigste blogger, passievolle kok en vorige SARIE-moderedakteur
-
Isabella Niehaus blog: "Augustus..."
SARIE Augustus 2011
Augustus is daai maand waarna ek heel jaar uitsien… dis ook die maand waarin ek altyd die koudste kry en to add insults to injury ook die maand wat ek altyd een of ander geweldige kopskuif maak.
-
Isabella Niehaus blog: 'Dis rêrig lekker om vrou te wees'
SARIE Augustus 2011 | Kommentaar: 9
My skoonpa was ‘n legend. Oom Dana van Jakkels en Wolf faam. As klein dogtertjie het ek na sy stories geluister, as jong vrou het ek hom leer liefkry en later ma geword van sy naamgenoot Daniel Taro Retief Niehaus.
-
Isabella Niehaus blog: ‘Parys is my favourite stad’
SARIE Junie 2011 | Kommentaar: 28
Café Crème is toeriste koffie, hulle bêre al die ou koffie en gee dit vir die arme toeriste!
























Kry jou SARIE oral, enige tyd