Izak de Villiers

  • Kersgroete

    Kersgroete

    SARIE - Desember 2009

    Izak de Villiers se 'Laaste sê' voor sy dood.

  • Tjoepstil

    SARIE - November 2009

    Daar kom oomblikke in ’n mens se lewe dat jy skielik niks te sê het nie

  • Skeppers

    SARIE - Oktober 2009

    Dit bly maar 'n vreemde storie hoe vroue deur die eeue op talle gebiede teruggedruk of net geïgnoreer is

  • Ons huldeblyke aan Izak de Villiers

    Ons huldeblyke aan Izak de Villiers

    SARIE - November 2009 | Kommentaar: 2

    Izak de Villers, oud-SARIE-redaktuer en skrywer van ons baie gewilde rubriek Laaste sê is op 27 September oorlede. Ons onthou hom met liefde en respek

  • Jasmyn en affodil

    SARIE - September 2009 | Kommentaar: 1

    Vanoggend kyk ek deur die bestoomde badkamervenster en verbeel my ek sien iets pienks buite.

  • Mens-chemie

    SARIE - Augustus 2009

    Hoekom vorm die meeste mense (ek inkluis) vriendskappe wat meestal spontaan begin?

  • 'n Vreemde paadjie

    SARIE - Julie 2009

    Wanneer ek aan my begindae by SARIE dink, onthou ek my totale onkunde oor die tydskrifwêreld. Om as vryskut vir ’n publikasie te werk is iets anders as om daardie einste publikasie te bestuur. Ek het nie eens behoorlik geweet hoe werk ’n rekenaar nie!

  • Foto's

    SARIE - Junie 2009

    Bring 'n kamera naby my en ek kry so 'n halwe bewerasie. Dis soos om soggens leepoog in die spieël te kyk en stilweg te dink: “Is daai regtig ekke? Of val die lig maar net verkeerd?”

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6