Janie du Plessis
-
Janie Du Plessis blog: 'Watse sweetie wil jy hê?'
SARIE Julie 2011
Om ‘n besluit te neem was een van die moeilikste dinge wat ek in my lewe moes leer.
-
Janie Du Plessis blog: 'Om groot kinders groot te maak"
SARIE Mei 2011 | Kommentaar: 1
Ek weet al vandat my kinders gebore is, ma-wees is nie iets wat natuurliks by my opkom nie!
-
Janie Du Plessis blog: Goeie maniere in die Karoo
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 2
Toe ons kinders was het ons een oggend op pad kus toe, vanaf Johannesburg, gestop by Theunie Steyn (eks president) se plaashuis in Bloemfontein. Ons was honger want ons het nog nie daardie oggend geëet nie.
-
Janie du Plessis blog: "Dis 'n kop-ding"
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 4
Ek raak so gefrustreerd as ek besef my kop dink verkeerd.
-
Janie blog: "In een sekonde kan jou hele lewe verander ..."
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 1
Vanoggend het Judith, wat by my aan huis werk, met trane in die oe by die werk opgedaag. Sy't 'n gruwelike ongeluk op die hoofweg gesien met 'n kind wat dood in die pad gelê het. 'n Taxi het 'n kop aan kop botsing gehad met die kar van 'n pa wat op pad skool toe is met sy dogtertjie in 'n pienk rokkie.
-
Janie du Plessis blog: "Die vakansie is verby – ek't ‘n vakansie nodig!"
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 2
‘n Paar dae gelede het ‘n vriendin vir my gevra hoe dit gaan, wat my nuwejaarsvoorneme is en wat my mikpunte vir 2011 is. Ek weet nie! Ek het nog nie eers kans gehad om daaraan te dink nie!
-
Janie blog: "Wanneer is vreemde seksuele versoeke onaanvaarbaar..."
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 12
Ek lees die afgelope paar dae oor die veldtog van 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders, en besef weereens dat statistieke bewys vroue herken dikwels nie eers die daad wat in die binnekamer plaasvind as misbruik nie.
-
Janie blog: "Dís hoekom ek die boek geskryf het!"
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 25
Op die vliegtuig terug van Europa het een van die lugwaardinne met ‘n Engelse koerant na my toe gekom en gevra of ek dit graag wil lees want ek’s op die voorblad!?
























Kry jou SARIE oral, enige tyd