Koos van der Merwe
-
’n Psalm 23- Kersfees
SARIE Desember 2011 | Kommentaar: 3
-
Reis saam met Koos van der Merwe
SARIE Desember 2011
SARIE-rubriekskrywer Koos van der Merwe lei van 5tot 17 Mei 2012 ’n toer na Israel en Jordanië.
-
Koos van der Merwe: En daar was engele
SARIE - Desember 2010
Niemand moet vir my kom vertel daar is nie engele nie. O nee, van engele het ek eerstehandse kennis.
-
"Elvis Blue het lankal geskyn, toe hy nog net Jan was." - Koos van der Merwe skryf roerend
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 36
Elvis Blue is 'n ster. Nie net wanneer daar duisende in die gehoor sit en die geld instroom nie, want dan sal enigiemand wil skyn. Want Jan het gesing toe daar 'n beoordelaar was wat gedroom het van opstaan. En gebid het vir asem.
-
Koos van der Merwe: ’n Ongewone waarskuwing, laaste sê
Ná amper drie dekades van byna elke Sondag die preekstoel bestyg, het ek al geleer sommige mense kan nie dink dat ’n prediker sy sout werd is as hy nie met smaak en mag en mening kan preek van oordeel, straf en verdoemenis nie.
-
Koos van der Merwe: So sonder jou oë, laaste sê
SARIE Augustus 2010
So onder ’n mens se oë gebeur dit. Terwyl klein meisietjies oral om jou met poppe speel en modderkoekies bak en vir swiets kom vra.
-
Koos van der Merwe: Laaste sê om onder deur die maan te loop
SARIE - Junie 2010
Jy kry oggendmense en jy kry aandmense. Oggendmense se gedagtes, gemoed en energie is glo beter nader aan sonsopkoms en aandmense s’n nader aan sonsondergang.
-
Koos van der Merwe: Laaste sê hunkering en verlang
SARIE Julie 2010
Ek was nie regtig lus om te gaan nie, maar hoe stry ’n man nou teen skoonheid, en veral die soort skoonheid waarmee jy al meer as twee decades getroud is?
























Kry jou SARIE oral, enige tyd