Marita van der Vyver blog oor haar nuwe kosprogram

SARIE Augustus 2010

In September 2010 is die produksiespan van MaritaKook, 'n nuwe reeks op kykNET, in Frankryk om met die verfilming van dié nuwe kookprogram te begin.

Marita van der Vyver is die gasvrou en aanbieder van die reeks waarin hulle Suid-Afrikaners wat in die suide van Frankryk woon en werk besoek en heerlik saamkook. Die span is Marike Bekker, Antoinette Goosen, Jacques Goosen en David Swart.

Klik om Marita van der Vyver se blog oor haar nuwe kookprogram te lees.

Kommentaar