Michélle van Breda
-
Michélle van Breda raak liries oor rooi . . . en rooikoppe
SARIE Junie 2012
Dis die kleur van liefde en geluk. Van passie en skoonheid, maar ook van woede, obsessie en gevaar.
-
Michélle skryf: "Ons glo in sáám"
In die Mei-uitgawe van SARIE (vanaf Maandag 16 April te kry) skryf Michélle dat saamwerk vorentoe die wekwoord gaan wees. . .
-
Michélle van Breda: "'n Gebou is net 'n gebou"
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 1
Hoog op die negentiende vloer sit ek, en kyk deur groot vensters af in Adderley-straat tot by Bloubergstrand oorkant die baai.
-
Michélle van Breda: "2011 he ons getoets... deeglik"
SARIE Desember 2011 | Kommentaar: 1
2011 het ons getoets. Deeglik.
-
Michélle: "As kind leer ons veral twee goed" (November 2010)
SARIE - November 2010
Sê asseblief en sê dankie. Die asseblief volg so half vanself, want ons besef vinnig ons is nie gemaak om ons lewenspaadjie alleen aan te pak nie.
-
Michélle se gunsteling-SARIE-voorblaaie nóg
SARIE November 2011
Hoeveel voorblaaie, vra ek myself, het ek al aan gewerk vandat ek by tydskrifte is? Te veel om te noem, net te veel om te onthou.
-
"Net die gedagte is pynlik. Als pla."
SARIE - Maart 2011
Dit het niks te doen met werk of weer, die politiek of die ekonomie nie. Dis my klerekas. My langbroeke klou, my bloese span. Feit is: Die feestyd was alte jolig en nou sit ek met die sak patats. Jy kan maar sê: letterlik.
-
Als in jou Februarie 2011-uitgawe + Michélle sê: "Ons dink nie twee keer oor vlieg nie"
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 1
Ons klim op daardie vliegtuig en binne ure is ons op 'n heel ander plek. Die lekker van vlieg, vir my, is die roetine - so die teenoorgestelde van die media waar elke dag anders is en ons gereeld met die vreemde en onbekende te doen het.
























Kry jou SARIE oral, enige tyd