Minette Stone
-
Sarie.com se borskanker-blogger, Minette Stone: "Dit het ek in 2010 geleer"
SARIE - Januarie 2011
Minette Stone, sarie.com-gebruiker, ma en tuisteskepper, blog oor haar borskanker-reis. Dit het kosbare lesse gebring.
-
Borskanker-blogger vertel
SARIE - Desember 2010
"Ek onthou die dag toe my man my hare afgeskeer het. Die gezoemmm van die knipper en die uitdrukking op my twee dogtertjies se gesigte sal my so lank as wat ek leef, bybly."
-
"Daar's 'n knop in my bors. Wat nou?!" - Sarie.com-blogger vertel
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 51
Sarie.com-gebruiker, Minette Stone, blog oor haar borskanker. "Dit wys ons net weer, kanker is nie jou speelmaatjie nie, jy moet vir geen oomblik dink jy het dit oorwin nie."
-
Daar's 'n knop in my bors - wat nou?!
SARIE - Oktober 2009
"Ek weet ek gaan siek wees, ek weet ek gaan 'n klomp operasies kry..."
























Kry jou SARIE oral, enige tyd