Nataniël

  • Nataniël: 'Begroting en Beplanning'

    Nataniël: 'Begroting en Beplanning'

    SARIE Januarie 2012

    Dis somer, dis ’n nuwe jaar, dis ’n wonderlike tyd vir die meeste mense. Maar dis ook die tyd van troues, orals onder lapas, groot bome, koepels met duifies en gehuurde sambrele is daar dinge aan die broei.

  • Nataniël oor geskenke: "Dis die gedagte wat tel"

    Nataniël oor geskenke: "Dis die gedagte wat tel"

    SARIE Desember 2011 | Kommentaar: 1

    Al ons goed, die miljoene en miljoene goed op Aarde, waar moet dit heen? Dié gedagte los jou nie gou nie.

  • Nataniël: "Wie beskerm ons kinders?"

    Nataniël: "Wie beskerm ons kinders?"

    SARIE Junie 2011

    Ek weet nie wanneer of hoekom dit begin het nie, maar deesdae word daar in die openbaar en in die media en in Afrikaans gevloek dat jy nie jou ore kan glo nie.

  • Kos met strikke

    Kos met strikke

    SARIE KOS - Somer 2008

    ’n Joernalis het my nou die dag gebel om te vra watter tipe geskenk ek die graagste ontvang.

  • Nataniël: Die Ekstra Feesdag

    Nataniël: Die Ekstra Feesdag

    SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 5

    Kom ons hou by die mooi dinge, die vreugde om die einde van nog 'n jaar met geliefdes te deel

  • Nataniël: "Dalk is dit omdat ek in die verkeerde tyd gebore is"

    Nataniël: "Dalk is dit omdat ek in die verkeerde tyd gebore is"

    SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 2

    "Die foto hierbo is geneem in Oktober 1864. Ek was 'n gas van baron en barones Finney op hul landgoed Ickworth naby Suffolk."

  • Nataniël: Dis net 'n oomblik

    Nataniël: Dis net 'n oomblik

    SARIE KOS Winter 2010

    Hulle sê dit neem net 'n oomblik. 'n Enkele oomblik om van rigting te verander, om wakker te word, om verlief te raak, om iets ingrypends te beleef, 'n lewe te verander, 'n verskil te maak,'n skat te ontdek, die waarheid te leer ken of 'n tydlose herinnering te skep.

  • Nataniël: Kaalkop Job

    Nataniël: Kaalkop Job

    SARIE September 2010

    In my lewe gebeur alles op ’n Dinsdag.

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7