Nina Joubert
-
Nina Joubert blog uit Frankryk: "Hoog in die takke"
SARIE Junie 2011 | Kommentaar: 1
’n Ruk terug ry ek saam met Louis en Hardy vir die dag Montlucon toe om groot inkopies te gaan doen. Ons dorp, Boussac, is nie great vir enigiets meer as die basiese Franse benodigdhede nie…
-
Nina Joubert blog uit Frankryk: 'My oë is oop vir die wêreld daar buite'
Die ondervinding wat ek hier opdoen en wat ek alles hier geleer het in die kort tydperk van twee maande, het baie mense al laat snak na hul asems.
-
Nina Joubert blog: 'Die lewe is lekker en die lewe maak sin.'
SARIE Mei 2011 | Kommentaar: 1
Dit was vir my 'n groot eer om op 13 Mei my 19de verjaarsdag saam met Louis, Hardy en 'n baie goeie vriendin van Louis, Louise, deur te bring.
-
Nina Joubert blog uit Frankryk: "Die plek is 'magical'.
SARIE Mei 2011 | Kommentaar: 1
Nina Joubert, oudste dogter van SARIE KOS se kosredakteur, Barbara Joubert, was verlede jaar in graad 12 en dié jaar is sy op ’n lewensreis om te besluit wat sy met haar toekoms wil doen. Sy het pas in die Franse platteland aangekom, op die dorpie Boussac in die Creuse-streek.
-
Nina Joubert blog uit Frankryk
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 7
Nina Joubert, oudste dogter van SARIE KOS se kosredakteur, Barbara Joubert, was verlede jaar in graad 12 en dié jaar is sy op ’n lewensreis om te besluit wat sy met haar toekoms wil doen. Sy het pas in die Franse platteland aangekom, in die dorpie Boussac in die Creuse-streek.
























Kry jou SARIE oral, enige tyd