Streicher se Voetspore
-
Streicher se voetspore: "Soedan"
SARIE Desember 2011
Ons eerste aand in Soedan het ons ʼn mielieland gekamp saam met nuwe pelle wat ons op die grenspos ontmoet het. Simon en Kirsty is twee Skotte wat vanaf Zambië reis tot in Skotland. Albei is mediese dokters en hulle is verskriklik vriendelik.
-
Streicher se voetspore: "Ethiopië"
SARIE Desember 2011
Ons paspoorte het opgedaag met DHL. Ons kon die pad vat.
-
Streicher se voetspore: "Teenspoed op Ethiopië se grens"
SARIE November 2011
Die 15-jarige Streicher Badenhorst, seun van Voetspore-spanleier Johan Badenhorst, blog eksklusief vir sarie.com oor hul 3 maande lange reis vanaf die suidpunt van Afrika tot in Alexandrië, Egipte. Kom reis saam!
-
Streicher se voetspore: "Oor die ewenaar"
SARIE Oktober 2011
Die 15-jarige Streicher Badenhorst, seun van Voetspore-spanleier Johan Badenhorst, blog eksklusief vir sarie.com oor hul 3 maande lange reis vanaf die suidpunt van Afrika tot in Alexandrië, Egipte. Kom reis saam!
-
Streicher se voetspore: "Verjaardag in Rwanda"
SARIE Oktober 2011
Ons is Rwanda binne. Ek het nog nooit vantevore Rwanda besoek nie, maar onmiddellik kon ek sien dit is anders. Vandat ons die land binnegekom het tot by die hoofstad, Kigali, was daar net huisies langs die pad.
-
Streicher se Voetspore-blog nr. 5: "Oor lekker Afrikaans praat in Zambië"
Dit was lanklaas sedert ek my blog geskryf het want ek was net so besig die laaste tyd! Maar hier's ek weer.
-
Streicher se voetspore: "Mosambiek bly een van my gunsteling-lande"
SARIE September 2011
Die 15-jarige Streicher Badenhorst, seun van Voetspore-spanleier Johan Badenhorst, blog eksklusief vir sarie.com oor hul 3 maande lange reis vanaf die suidpunt van Afrika tot in Alexandrië, Egipte. Kom reis saam!
-
Streicher se voetspore: "Mosambiek"
SARIE September 2011
Die 15-jarige Streicher Badenhorst, seun van Voetspore-spanleier Johan Badenhorst, blog eksklusief vir sarie.com oor hul 3 maande lange reis vanaf die suidpunt van Afrika tot in Alexandrië, Egipte. Kom reis saam!

Kry jou SARIE oral, enige tyd