Tallie
-
Tallie blog: Alles is vervangbaar
SARIE Februarie 2012
As ek gedink het, ek kan steeds ons lewe, of dan nou myne, lank vooruit beplan, het gebeure van die afgelope tyd my weer tot my sinne geruk.
-
Tallie Blog: 'Onverwagte gaste'
SARIE Desember 2011
Die langnaweek was 'n lekker wegbreekgeleentheid na die see.
-
Tallie blog: 'Feestyd'
SARIE Desember 2011
Dit is weer daardie tyd van die jaar waar familie, vriende, genooide of ongenooide gaste, kollegas, bure, kinders en katte bymekaar kom om die Feestyd te herdenk en te geniet.
-
Tallie blog: 'Die rerige jy'
SARIE November 2011
So het die UNISA eksamen gekom en gegaan. Soms het ek die idee gekry ek moet die teorie 4 x deurwerk, waar my jonger mede-studente ligvoets net 2x deur die werk hoef te gaan.
-
Tallie blog: ‘Noodlysies’
Elke jaar soos ons die Kersgety nader, land hierdie "noodlysies" of "nood-eposse" op my lessenaar. En elke jaar lees ek elkeen aandagtig deur, want help moet mens help.
-
Tallie blog: "Roelien, deel 3"
Roelien was soek. Die oproep was van die polisie wat op soek was na haar ouers. Al was die werk gehad het van Roelien was haar ouers se adres as verwysing op haar destydse aansoekvorm. Ons het nie een in die kantoor die kontaknommer van die ouers gehad nie.
-
Tallie blog: "Rolien vervolg...'
SARIE September 2011
Die telefoon het laatoggend in die kantoor gelui. Tanya het oorgestap en Roelien se telefoon opgetel.
-
Tallie blog: "Roelien"
SARIE September 2011
Jare gelede het daar 'n jong dame by dieselfde maatskappy, waar ek werk, begin werk. Roelien het van 'n plattelandse dorp gekom. Haar werkywer en deeglikheid was vir almal 'n inspirasie. Haar ouerhuis was die beskerming wat menige jongmens haar beny het.
























Kry jou SARIE oral, enige tyd