Tanya O'Connor blog - "My man het in my arms gesterf"

SARIE - Mei 2010

"My man is amper ‘n week gelede dood, ek gaan vandag sy as haal.

 Ek en my honde loop deur die tuin. My hande streel oor die laventelbosse wat hy met soveel liefde vir my geplant het. Die pers blommetjies wieg in die wind, met elke wieg voel dit of my hart nog verder verbrokkel. My gesig is gedurig nat van die trane." - Tanya O'Connor, sarie.com-blogger.

**Lees Tanya O'Connor se blog

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction