Tanya O'Connor: Hoekom ek weer ‘n motorfiets aan die brand gaan skop!
Foto’s: verskaf Galery
Ek het vandag gedoen wat ek al baie jare in dié tyd moes gedoen het! Ek het vakansie gehou! Ek het op die dek gesit, oor die see gekyk en regte, egte sjampagne gedrink . . . in my pajamas!
En ek het gedink oor 2010!
Verwante artikels
-
'n "Fietse" lyfie
Dié fiets met sy outydse styl is vinnig besig om ’n moet-hê-bykomstigheid te word
-
Tanya O'Connor blog: "Rory is hier!"
SARIE September 2010 | Kommentaar: 6
Dis net ná vyf, die son het nog nie opgekom nie en die oseaan is êrens daar onder, onder my kamervenster.
-
Tanya O'Connor blog: "Wat sal jy koop?"
SARIE - Oktober 2010
Wat sou jy koop as jy nou, 2.07 nm, 28 September 2010 ( . . . . .vul jou eie datum en tyd in) soveel geld het dat jy nie al die nulle op jou bankstaat sou kon tel nie?
-
Tanya O'Connor blog: Oor hoekom's en hoekom nie's
SARIE - Januarie 2011 | Kommentaar: 4
My mandjies staan reg, vol boeke, kamera en hier en daar steek 'n ornament uit. Ek is weer op pad woud toe.
-
Tanya O'Connor blog: Oor Voortrekkers, Dwarstrekkers en stroomop swem
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 6
Die oggendgeluide kom sê goeie môre.
-
Tanya O'Connor blog: "De Compagnie"
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 3
Ek byt in 'n groen vy in, ek hoor hoe die skilletjie kraak onder my tande. Die soet loop stadig oor my tong.
-
Tanya O'Connor blog: "Hoe ruik ek?"
SARIE - Oktober 2010
Die Liewe Vader weet vir wie hy kan gee en van wie hy kan neem!
-
Tanya O'Connor blog: "Koningin Beatrix, Mevrou Knoop en 'n man met 'n pienk hemp"
SARIE - Januarie 2011 | Kommentaar: 1
Ek druk maar vir veiligheid en vir my gereelde ontvangs van kiekies in die pos die spoedbeheer se knoppie links van die stuurwiel.
-
Tanya O'Connor blog: "Om 'n pyp te rook"
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 4
Vroegoggend sit ek met Rory, kyk ‘n lekkerlag program op BBC terwyl ek hom voed. Ma kom sê goeie môre, ja ek en my skoonma bly in een huis, maar . . . dit is ‘n ander storie.
-
Tanya O'Connor blog: "Rory kyk in my siel"
SARIE September 2010 | Kommentaar: 6
Ek is op pad hospitaal toe! Kan nie vinnig genoeg daar kom nie, maar ek besef ook hoe kosbaar die woorde is wat ek nou op 'n skerm neersit. Vir vorentoe, vir spesiale onthou's en niks vergetes!
-
Tanya O'Connor blog: "Wanneer dinge gebeur waarvan ek nie hou nie" (Gesprekke met EK)
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 2
Laasnag het ek 'n hele beker water bo-oor my handsak omgekeer.
-
Tanya O'Connor blog: "Wat laat jy toe?"
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
Ons gaan braai by vriende Saterdagmiddag. Die landgoed is kiekiemooi, 'n wit perd kom sê onverwags hallo op die stoep.
-
Tanya O'Connor blog: 'n Stoel vol Rose en ‘n Grot vol karretjies
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
Ek is moeg. Op 42 is ma-wees nie speletjies nie! Party oggende weet ek nie hoe ek my voete uit die bed gaan kry nie. Ek weet nie hoe ek dit deur die dag gaan maak nie, maar ek doen. ‘n Mens is sterker as wat jy dink.
-
Tanya O'Connor blog: Ek gaan kuier vir Lucrezia
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 6
Ek bly in 'n kelder, nie net is dit 'n wynkelder nie, maar 'n vergader plek vir inspirasie.
-
Tanya O'Connor blog: Konsternasie en Irritasie
SARIE - Maart 2011
Konsternasie, Irritasie, terapie en die moeder van alle bogger ops!
-
Tanya O'Connor blog: My eerste gholfles. . . . (die moordenaar wag by die 9de putjie)
SARIE - Januarie 2011
Dit is sesuur, die huis is al klaar wakker. Klein Rory 'has summoned his servants' en ons altwee is die trappe op uit die kelder, twee-twee op 'n slag.
-
Tanya O'Connor blog: Om in 'n dam te bad
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 8
Die water is pikswart, van ver en van naby. Ek sit my voet in, my tone verdwyn vinnig in die swart kringe. Ek gaan nou in hierdie water inspring en bad.
-
Tanya O'Connor blog: Om jou lyf en jou siel aan te trek
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 2
Die vraag hou my snags wakker, laat my my kaste weer en weer uit- en inpak.
-
Tanya O'Connor blog: Oor John Galliano en om te waardeer wat jy kry
SARIE - Januarie 2011 | Kommentaar: 4
Rory het gaan slaap en ek kyk “fashion tv” vroegoggend. Ek kry baie idees hier vir my kuns, ek geniet die loopplank musiek en soms is ek gelukkig om verras te word met die werk van ’n bekende ontwerper.
-
Tanya O'Connor blog: Oor vryheid, wat jy sien is wat jy kry en liefde
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 2
Ek, Tanya O'Connor "being of sound mind" (wel ek het 'n paar jaar gelede op my kop geval so miskien het dit my beïnvloed) het Maandag al my hare afgeskeer.
-
Tanya O'Connor blog: Storiepot
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 4
'n Bessie val op die dak, net een plofgeluidjie en ek is wakker. My seuntjie is in droomland en sy ma soek 'n bottel. Ek is dors. Nog 'n plofgeluid, hoekom val die hele boksemdaais nie sommer gelyk af nie?
-
Tanya O'Connor blog: ‘n Woeste see en die krewe wat daar in swem
SARIE - Oktober 2010
Die sms sê, “Tanya ek is binne 7 minute by jou.” Deon van Naledi uitgewers kan seker nie meer wag om my van sy nek af te kry nie.
-
Tanya O'Connor: "Brons op my tong, rum in my mond"
SARIE - Desember 2010
"Ek druk hierdie oomblik vas teen my bors, dankie vir die voorreg om hier en nou te kan wees en te kan leef..."
-
Tanya O'Connor: "Ons kuier by Bella, 'n dag vol uitroeptekens!"
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 4
"Honey, how far is it?" vra ek my man. Ek was nog nooit op Langebaan nie.
-
Tanya O'Connor: "RSG se Tossie Lochner kom kuier"
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
En daar staan sy. Tossie Lochner. Om presies te wees, Sara Jakoba Du Toit Lochner, in Vegnuti.
-
Tanya O'Connor: Oor brandewyn, 'n fairy godfriend en sprokies vir grootmense
SARIE - Januarie 2011
Die huis is stil, windstil en mensstil. Ouma het gaan gholf speel en Rory is in droomland. Die “dogs” lê elkeen op hul bank en ek . . . wel my senuwees is aan flarde!
















Kommentaar
Isabella Niehaus het gesê:
Jy sit 'n smile op mens se gesig en laat my op 55 sommer ook lus kry om 'n mal perd op te saal. Dankie vir jou inspirasie en energie in 2010....sien uit na nog baie daarvan in 2011. xx Bella.
22ste Des. 2010, 15:08