‘Plaasjapie’ groet nóg ’n speler: ‘Jy koop nie jou plek in die lewe nie nie, jy verdien dit’
Stanley Venter, ’n motoronderdeleverkoopsman van Claremont in Pretoria, vertel sy stokperdjies is om met vinnige karre te speel, karre te bou en reg te maak, vis te vang en tyd saam met sy familie te spandeer. “Ek is baie lief vir my mense!” vertel hy.