Het jy gehoor?
-
Adeline Mocke se gunsteling-skoonheidsprodukte
SARIE Maart 2012
Adeline Mocke, model, Idols-finalis en Pasella-aanbieder, vertel van haar 3 top skoonheids"presteerders".
-
Agter die skerms met Dior
SARIE Februarie 2012
Het jy al gewonder hoe lyk dit agter die skerms by 'n modevertoning? Nou kan jy danksy Dior gaan loer wat in die grimeerstoel gebeur voor die modelle die loopplank betree
-
Binneland-ster se skoonheidsgeheime
SARIE Maart 2012 | Kommentaar: 1
Rolanda Marais, Stefanie van Binneland, vertel wat werk vir haar wanneer dit by haar skoonheidsroetine kom.
-
Miley Cyrus se nuwe haarstyl
SARIE Februarie 2012
Miley Cyrus het wéér gedoen wat sy beloof het om nooit weer te doen nie! Sy't haar Twitter-aanhangers se mening gevra . . . dié keer oor haar nuwe haarstyl.
-
Eva Mendes sing die temalied van bekende parfuum-advertensie
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 1
Die aktrise Eva Mendes is die gesig van die parfuum, Angel EDT deur Thierry Mugler, en glo dit of nie – sy sing ook die temalied van dié advertensie.
-
SARIE se Mariska verklap haar top 5-skoonheidsitems in haar handsak
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 5
Mariska van Rooyen, SARIE se skoonheidsredakteur, het haar handsak spesiaal vir sarie.com-gebruikers oopgemaak en verklap watter skoonheidsprodukte sy áltyd by haar het.
-
Geskenk idees vir Kersfees
SARIE Desember 2011
Die kies en koop van die regte geskenk vir die spesiale mense in jou lewe is 'n kuns. Ons sit hand by met 'n paar idees!
-
Bekendes se nuwe haarstyle
SARIE Desember 2011
Dit is die seisoen van verandering in Hollywood, veral as dit by haarstyle kom. Is jy ook lus vir 'n nuwe voorkoms?

















Kry jou SARIE oral, enige tyd