dior
Het jy gehoor?

Agter die skerms met Dior

Dior begin vandag (16 Februarie) ‘n splinternuwe webtuiste, Dior Backstage Makeup, wat toegespits is op die wêreld van grimering.

Jy sal video’s kan kyk van stap-vir-stap-grimering, nuwe produkte en versamelings, en die inspirasie agter die verskeie voorkomste.

Die nuutste modes word bespreek en ontleed, terwyl jy ook meer oor die eindelose moontlikhede van grimering leer.

Besoek dié webtuiste by www.dior-backstage-makeup.com

* Kyk hier na die lokprent vir Dior Backstage Makeup:

  • wow gold

    I enjoy you because of your entire hard work on this web site. My mom delights in setting aside time for investigation and it is obvious why. A number of us hear all about the dynamic ways you present rewarding steps by means of the web blog and as well as attract participation from website visitors on this matter while our favorite simple princess has always been becoming educated a lot of things. Take advantage of the rest of the new year. You are always carrying out a wonderful job. wow gold http://www.iystwowgold.com