FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

Bekende handelsmerk maak deure oop in SA

Die onderklere-handelsmerk Victoria’s Secret stel binnekort hul skoonheidsprodukte en bykomstighede in SA bekend.

Die splinternuwe Victoria’s Secret Beauty & Accessories-winkel sal in November in Sandton City, Johannesburg, oopmaak waar dié sensuele handelsnaam se gewildste skoonheidsprodukte en bykomstighede soos handsakke, leerprodukte, sonbrille en natuurlik ’n reeks luukse-onderklere beskikbaar sal wees.

Agter die skerms by Victoria’s Secret

Victoria’s Secret is veral bekend vir die string bekende supermodelle wat oor die jare in hul moderne en stylvolle onderklere-reekse op die loopplank verskyn het. Dié modelle sluit in veterane soos Tyra Banks, Naomi Campbell en Cindy Crawford, asook jonger modelle soos Kate Upton, Karlie Kloss, Candice Swanepoel en Behati Prinsloo.

Adam Levine en Behati Prinsloo se wittebroodfoto’s – kyk hiér!

Hiér is ’n paar Victoria’s Secret-produkte om na uit te sien

Gebruik dié reinigingswater vir ’n sensitiewe vel

FOTO: Instagram (@victoriassecret)

FOTO: Instagram (@victoriassecret)