FOTO Gallo Images / Getty Images

FOTO Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO: Jessica Chastain sny ’n kuif

 

Die Oscar-bekroonde aktrise Jessica Chastain het onlangs ’n kuif laat sny. 

 

 

Dié bekende rooikop het die naweek met haar nuwe lokke op Instagram gespog.Haar kuif is vermoedelik deur die sestigerjare geïnspireer nadat sy onder meer die hutsmerke #brigittebardot #60s #fashion #iloveitsomuch saam met die foto gedeel het.

Kyk hoe lyk Kaley Cuoco met haar nuwe haarstyl

Jessica, wat bekend is vir haar rol in die fliek Zero Dark Thirty, volg in die spore van ander bekendes soos Vanessa Hudgens, Kaley Cuoco en Hilary Duff, wat ook hul nuwe haarstyle vir die eerste keer op Instagram gedeel het.

Gebruik dié sjampoe vir rooi hare