Het jy gehoor?

FOTO’S: Só kuier SARIE saam met Jo Malone in JHB

Jy kan kos immers laat pas by elkeen van Jo Malone se geure – daar’s sitrus, vrugte, speserye en hout- en blomnote.

Anna Davel was ook by dié intieme kuiertjie met hoogtepunte uit haar vertoning Bon Appétit.

Johannesburg 17 April 2010

Plek: Susan Greig se huis

Tyd: 09:00 vir 09:30 tot 11:30 of
14:30 vir 15:00 tot 17:00

Kaapstad 24 April 2010

Plek: The Grand Café, Kampsbaai

Tyd: 09:00 vir 09:30 tot 11:30 of
14:30 vir 15:00 tot 17:00

Susan Greig

Kaartjies?

Kaartjies kos R320 per persoon en sluit ‘n ligte ete, ‘n Jo Malone-geskenkpak en die Mei-uitgawe van SARIE in. Jy kan ook teen ‘n spesiale afslagprys op SARIE en SARIE KOS inteken.

Bespreek jou kaartjie vir Johannesburg by Liesel Pienaar by 011 322 0745 en vir Kaapstad by Adele Vivier by 021 446 5091 op weeksdae tussen 09:00 en 17:00. (Maak seker jy sê watter tyd jy wil bywoon.)

Anna Davel