Het jy gehoor?

Kies die regte velsorg en lyk jonger

Behou jou jeugdige voorkoms met SkinMedica®, ’n velsorg met teenverouderings-krag.

Kies produkte wat wetenskaplik nagevors word wanneer dit by jou vel kom. Vertrou die kliniese data om ‘n daadwerklike verskil in jou vel te maak. SkinMedica® is ‘n velsorgreeks wat in teenveroudering spesialiseer en staatmaak op kwaliteit- en aktiewe bestanddele om die vel te versorg en sigbare skade op dermatologiese vlak te herstel.

SkinMedica® word sleg voorgeskryf en verskaf deur mediese dokters, spesialiste en velsorgklinieke onder mediese toesig. Daarom is die jy verseker van goedkeuring deur mediese deskundiges.


medica-570x392 copy

As leier in mediese velsorg vir meer as ‘n dekade, het SkinMedica® ‘n merkwaardige invloed op die skoonheidsbedryf. Danksy mediese navorsing en kliniese toetse, bied SkinMedica® ‘n volledige reeks velsorg produkte vir elke veltipe. Dit bevorder die vel se vermoë om skade self te herstel vir ’n natuurlike, jeugdige voorkoms. As jy ernstig is om ‘n verskil in jou vel te sien is SkinMedica® die regte reeks vir jou.

Kontak jou dokter en vra vir SkinMedica® vir resultate of klik hier om jou naaste SkinMedica® verskaffer te vind.