Het jy gehoor?

Die Laan se San-Mari gesels oor haar hare

Ek het my huidige styl gekies, want dis hoe San-Mari [die karakter wat Amalia in 7de Laan vertolk] se hare nou moet lyk. Destyds is my hare kort gesny en dit was vreeslik hartseer vir my. Danie Odendaal [vervaardiger] het gevoel my karakter het ’n drastiese verandering nodig gehad. Ons is nou in die tussenin-fase waar my hare nog ’n bietjie moet groei voor ons dit dié keer in ’n vars, jong styl gaan omskep.

Die grootste uitdaging met my hare is dat dit baie dik en krullerig is. Ek het lank probeer om dit reguit te dra, maar onlangs het ek oorgegee en nou dra ek ’n poniestert of ’n bolla as ek nie op stel is nie.

My gunsteling-haarproduk is Kérastase Oléo-Relax Smoothing Masque For Dry, Rebellious Hair (R360) – dit maak jou hare sag en hanteerbaar.

  • Melissa

    Hallo

    Ek hou baie van jou haar styl so! Dit pas by jou gesig en laat jou oe uitstaan.
    Hoop j hou ook daarvan al is dit n verandering.

    Groete Melissa

  • Sune’

    Ek is gek oor jou hare! Die kleur daarvan is so mooi, pas perfek by jou.

  • Madeli

    kleur jy jou hare? indien wel watse kleur (kode) gebruik jy?

  • Tanya

    Ek hou glad nie van jou hare nie. Dit is elke liewe dag in dieselfde styl en dit is plat en reguit….. Geen styl nie.

  • cindy

    ek persoonlik dink dit is pragtig ..pas perfek …nice volume & richness

  • Sanet Volsoo

    Jou hare is te donker en dit laat jou dus ouer lyk, mens sien net hare!!!!!!!!!

  • Betsy

    Dis so n lekker los styl…..eks mal daaroor

  • Katie

    Hi Amelia

    Eks mal oor jou haarkleur. Wil jy nie vir ons die inligting gee daarvan nie? Dit pas pragtig by jou en jy lyk baie mooi!

    Groete
    Katie

  • Michelle

    Ek is so jaloers op jou hare – dit is lieflik. My ou haartjies is so dun.

  • Tonny

    Jou hare is pragtig en dit kan maar jou trots wees!

  • Annemarie

    Jou hare is pragtig Amalia, ongeag die styl.

  • amelia

    Toe jou hare kort was, was my kommentaar: Dit pas beslis nie by haar rol nie. Sy is ‘n fiksheids instrukteur! Maklik hanteerbare haarstyl moet die inding wees. Of lank vir ‘n poniestert of baie kort en spiky. Ek meen dit moet ‘n up en go storie wees. Haastig besig en vinnig. Geen getof en spuitery nie.
    Tog ek is mal oor haar langer hare en kan nie dink dat iemand kan kla nie. Ek hou net regtig nie van Sanmari se nuwe geaardheid in die laan nie. ‘n regte klein bitch. Sy was altyd vir my die mooiste meisie met die mooiste geaardheid. Gelukkig kan hul nie haar geaardheid in die werklike lewe verander nie. 🙂

  • Anita

    Tanya – bemerk ek ‘n groenoog-monster?
    San-Mari jou hare is voorwaar jou kroon – pragtig en gesond (in skrille kontras met die nuwe neiging van hare wat doodgekleur en -gestryk en -gedoen is).

  • BB

    Ek dink jou hare is pragtig! Moenie jou steur aan mense wat slegte kommentaar lewer nie, hulle is jaloers.

  • rita

    hou nie net van haar hare nie sy het ook slinkse bakkies veral in 7de lan , hoop nie sy is so in werlike lewe nie, maar die gesig spreek ook boek dele

  • Nettie

    Amalia, moenie jou steur aan jaloesie en bitsigheid van ander vrouemense nie.
    Hare is ‘n vrou se bekroonde glorie. Jou hare is pragtig Amalia.
    Ek word Septembermaand 60 en my hare hang ver onderkant my heupe.
    Dit is ‘n natuurlik rooi, sonder ‘n tikkie grys.
    My hare het nog nooit enige kleurchemikaliee gesien nie en ek gaan nooit
    na haarkappers toe nie. Dit is baie gesond want ek sorg mooi daarvoor.
    Dit het nie ‘n krul soos joune nie, maar is heeltemal reguit.
    Dit is ‘n waarlike seen van die Here, en ek is met reg trots daarop.
    Groetnis

  • Elmien

    Jy is pragtig en jou hare is pragtig, moet jou nie steur aan kritiek nie!!

  • Antoinette

    Amalia, ek dink jy is pragtig en kan nie genoeg kry van jou hare nie, en daai lyfie…. jy is pragtig deur en deur.

  • Venessa

    Wat gaan almal so aan oor haar hare? ja dit lyk goed, ek het van die krulle gehou. deesdae die reguit lang hare raak afgesaag. o ja en Rita dis n rol wat sy speel, hoop nie jy is een van daai mense wat nie realiteit kan onderskei nie…maar wat jy se spreek ook boek dele.

  • Nicky Smit

    Ek dink jy kan jou hare sny, krul, plat stryk, op dra, af dra, maak nie saak wat jy daarmee doen nie, dit bly pragtig. Jy het ‘n fantastiese bos hare en ‘n mooi gesiggie daarby. Wat ek nie sou doen as ek so ‘n bos hare gehad het nie.

  • carol

    san-mari jy is pragtaaaaag di moooooiste

  • carol

    san-mari jy is di moooooooooooooiste

  • Susan

    Jou hare is baie mooi, maar as jy voel jy wil dit partykeer reguit dra kan jy gerus die Hannon produkte probeer.

  • Heila

    Ek is mal oor jou hare, wens my hare het so gelyk en ek verkyk my gereeld daaraan waneer jy in 7de laan verskyn.

  • Leanè

    Hi, jou hare is mooi mar dis als so een lente en lyk rerig nie goed nie.jammer maar as n jong dame is ek mal oor viranderinge en wil graag my hare in n styl sny wat my gunsteling tv karakters dra maar ek is jammer ek wil glad nie San mari se hare he nie!

  • Emave

    Jy’s oorbewus van jou hare! Skud en swaai dit gedurig en vat voortdurend daaraan! Te veel hare. Dis al wat ‘n mens sien

  • oyuwlnkao

    ocF6L3 hzsfihzssmyh, [url=http://epkdzofdmpqc.com/]epkdzofdmpqc[/url], [link=http://tbuxquxeofbw.com/]tbuxquxeofbw[/link], http://uomuwrvoptvz.com/