eva_longoria_fragrance
Het jy gehoor?

Eva Longoria stel haar nuwe parfuum bekend

Eva Longoria het haar nuwe parfuum, Eva, by The Perfume Shop in Westfield, London bekendgestel, berig Just Jared.

Die parfuum is ‘n kombinasie van sitrusgeure, bergamot-tee, lemoenbloeisel-olie, aldehide, jasmyn, dallelie, freesia, musk, amber en sandelhout. Eva het een van Victoria Beckham se rokke en Louboutin-skoene aangehad vir die bekendstelling. Tydens haar kuier in London het sy ook saam met Victoria Beckham, Gordon Ramsay, en sy vrougaan eet.

Die parfuum maak deel uit van die Forbidden Fruits-reeks wat 4 parfuums insluit wat deur Desperate Housewives geïnspireer is.