FOTO: Instagram @taylorswift

FOTO: Instagram @taylorswift

Het jy gehoor?

FOTO: Taylor Swift kry óók ’n bob

Taylor Swift het ná haar jaarlange wêreldwye toer haar lang hare kort gesny.

Dié gewilde sangeres het haar lang hare kort gesny in een van die seisoen se nuwe trends – die lang bob.

Sy het dié foto op haar Instagram gedeel met die onderskrif: “short hair, don’t care”.

FOTO: Instagram @taylorswift

FOTO: Instagram @taylorswift

Nou kan jy jou mening gee – lyk Taylor beter met haar lang bob of haar lang hare?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

FOTO’S: Taylor met haar lang hare

Nóg bekendes wat hul hare in die bob-styl gesny het