Hilary Duff FOTO: Instagram (@hilaryduff)

Hilary Duff FOTO: Instagram (@hilaryduff)

Het jy gehoor?

FOTO’s: Groot haartendens onder bekendes

Daar is tans ’n gewilde gier onder bekendes – reënboog-hare! Dié tendens het reeds verlede jaar kop uitgesteek toe bekendes soos Nicole Richie en Kelly Osbourne hul hare sagte pastelkleure begin kleur het. Nou begin al hoe meer bekendes eksperimenteer met helder kleure soos turkoois, pienk en blou, of sommer al die kleure van die reënboog soos die sanger Lily Allen onlangs gewys het.

Warm haar-trends vir die koue seisoen

Hiér is ’n paar foto’s van bekendes wat hul hare onlangs helder gekleur het.

Jou wegsteekgeldjie: plesier of probleem?

Besoek ons Pinterest-blad vir nóg kleurryke haar-inspirasie!

Follow SARIE Tydskrif’s board Hair styles we love on Pinterest.

Wat dink jý? Hou jy van die reënboog-tendens?

Hou jy van die reënboog-hare tendens?

  • JA
  • NEE

Sandra Bullock People se Mooiste Vrou in 2015 – op 50!