FOTO: Instagram @kaleycuoco

FOTO: Instagram @kaleycuoco

Het jy gehoor?

FOTO’S: Kaley Cuoco-Sweeting se nuutste (ligter) haarkleur

The Big Bang Theory-aktrise Kaley Cuoco-Sweeting het besluit dat blondines beslis méér pret het! Sy het vroeër dié week haar pienk kapsel verruil vir ’n ligter platinumblonde weergawe, berig E! Online.

A photo posted by @normancook on

Kaley het in April dié pienk hare-dos met haar Instagram-volgelinge gedeel.

A photo posted by @normancook on

Die platinum tendens maak al ’n wyle sy rondtes in Hollywood. Kim Kardashian, Justin Bieber én Rihanna het ook al met dié ligte styl gespog.

Bron: E! Online

Lees ook