Het jy gehoor?

FOTO’S: Prinses Charlene se gekrulde kapsel

Prinses Charlene lyk altyd stylvol, maar toe sy die naweek haar kort kapsel in sagte krulle gedra het, het sy weereens bewys dat sy ’n klassieke skoonheid is.

Charlene het by die Monte-Carlo Boxing Bonanza die naweek haar hare skuins gedra, maar die langer gedeeltes sag laat krul. Sy het dié styl moeiteloos saam met haar lang oorbelle gedra.

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

 KLIK HIER vir nog foto’s van haar haarstyl

Blaai deur die galery vir nóg stylvolle haarstyle van prinses Charlene

FOTO: Top Billing

FOTO: Top Billing

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

KLIK hier vir stap-vir-stap-foto’s op jou kort kapsel te stileer