sr0210gesondcover12pink
Het jy gehoor?

‘n Jong glimlag

“Wit tande laat jou beslis jonger lyk. Dit beklemtoon die wit van jou oë en laat jou gesig vars en helder lyk,” sê skoonheidskenner Leigh Toselli.

Daar is egter hoop, met die Brite Smile-behandeling kan jou tande binne ‘n uur tot nege skakerings ligter word. Dit is ontwikkel deur dr. John Warner, ‘n voormalige Nasa-wetenskaplike.
 
Dié behandeling is nou wel aan die duur kant –dit kos tussen R4 000 en R5 000 – maar hou sowat drie jaar.

Vra of jou tandarts dit doen of besoek die webblad www.brightsmile.co.za vir meer besonderhede.