Het jy gehoor?

Gucci word 90!

Van die begin het Gucci gestreef om tydlose produkte van ’n goeie gehalte aan modeliefhebbers te bied. Vandag is Gucci steeds sinoniem met weelde, glans en kwaliteit

VINNIGE FEITE:

  • Die eerste Gucci produkte was sakke, tasse, skoene, handskoene en belde
  • Die Gucci skouersak wat Jackie Kennedy gedurende die 1960’s konstant gedra het staan vandag bekend as die “Jackie O.”
  • Gucci het op aanvraag van Grace Kelly spesiaal vir haar ‘n serp, die Flora patroon sy-serp, ontwerp
  • Hul eerste modevertoning is in 1981 gehou
  • Gucci is in 2007 as die die mees gesogte luukse handelsmerk deur die Nielson maatskappy aangewys