Het jy gehoor?

Halle Berry se nuwe parfuum

“Vir jare meng ek al my eie geure by die huis. Om ‘n geur te kies is baie persoonlik – en ek was mal oor hierdie geleentheid om myself op ‘n kreatiewe manier uit te druk,” sê sy.

Halle by Halle Berry bevat dié aktrise se twee gunsteling-bestanddele: mimosa en vye. Die resultaat is ‘n sexy, verleidelike parfuum – perfek vir die somer!

■ Wees op die uitkyk vir hierdie geur vanaf einde September 2009.

  • bessie van der walt

    sien uit daarna!