hbz_jennifer_anniston_haircut_blog_222
Het jy gehoor?

Jennifer Aniston kies ‘n nuwe haarstyl!

Alhoewel Jennifer se haarstyl haar soos ‘n handskoen gepas het, was dit nou vir te lank dieselfde. Dit was kennelik tyd vir verandering!

Sy en Chris McMillan, haar haarstilis, het saam besluit op die nuwe styl. McMillan sê hy het nog altyd van die “hairline bob” gehou. Die geheim is om dinge eenvoudig te hou.

 

bron:harpersbazaar.com

  • susan

    hou nie daarvan dis te "geel" !

  • Karin Pienaar

    Nee wat Jen, laat groei maar weer!

  • Tania

    Ek is mal oor dit! Was nog altyd mal oor haar haarstyle. Hare is die een ding waarmee mens kan speel en baie verander, aangesien dit altyd weer groei.

  • Ilse

    Nee, ek hou ook nie van die kleur nie … laat haar baie oud lyk. Die snit is reg, maar nie die kleur nie…

  • Mel

    die styl pas mooi …. maar die kleur… of iets…. laat haar oud lyk??
    ag maar sy is so mooi vrou… was nog altyd…… so regtig, wat maak dit saak wat ander dink?

  • Roelof

    Neeeeee! Jenifer kom terug!

  • Berni

    Hoe is dit verskillend van haar gewone haarstyl?!

  • ILANI

    Is nie mal daaroor nie, sy lyk vir my ouer so!!!

  • Hyla

    Het n ander foto gesien op ek dink MarieClaire(UK) en die kleur/snit is pragtig! – Lyk min of meer dieselfde as vorige haarstyl net heelwat korter… definitief n wenner!

  • Hannie

    hallloooo…….. Sy lyk nie net ouer nie, sy IS ouer. Lyk eintlik pofferig en moeg vir my op hierdie foto.

  • Elsebe

    die swakste foto ooit – doen moeite in soek nog foto’s op die web. die kleur en snit is pragtig. well done Jen

  • Denise

    Hulle kan gerus iets aan haar kleur doen en dit sal dalk die snit komplimenteer

  • Estelle

    Sy lyk nog mistroostig omdat sy Brad verloor het.

  • Ronel

    Sy lyk nie gelukkig nie, wonder of sy vir Brad mis. Na hulle uitmekaar is het sy nog nie weer gelukkig gelyk nie.

  • Jennifer Badenhorst

    Styl is pragtig, maar die kleur pas nie vir Jennifer nie. Ek sou bruin strepies ingesit het, dit sou haar vel beter gekomplementeer het. Sy is nog steeds pragtig, en ja ons word maar almal ouer!

  • Nelia

    Ek is SO bly ek is nie ‘n "ster" nie. Om te dink alles wat mens doen en sê, word met ‘n vergrootglas dopgehou. Ek dink ‘n "change is (still) as good as a holiday" en sy is mos ‘n goue meisie, of hoe. Jen op haar slegste lyk nog strate beter as baie ander girls wat ek elke dag sien.