Jennifer Aniston FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Jennifer Aniston se splinternuwe parfuum

Jennifer Aniston het pas haar tweede parfuum, J by Jennifer Aniston, bekend gestel.

Dié splinternuwe parfuum herinner aan ’n dag in die branders met ’n mengsel van souterige note, waterlelie, magnolia en sandelhout. Volgens Jennifer komplementeer dié geure haar eerste parfuum, Lolavie, wat haar herinner hoe jy ruik as jy net op die strand aankom – vars, met die reuk van sonroom en sand gemeng.

Jennifer Aniston se nuwe parfuum, J by Jennifer Aniston

Jennifer Aniston se nuwe parfuum, J by Jennifer Aniston

Jennifer Aniston sit gewig aan oor dié oulike rede – lees meer!

Jennifer Aniston in die advertensieveldtog vir haar eerste parfuum, Lolavie.

Jennifer Aniston in 'n advertensieveldtog vir haar eerste parfuum

Jennifer Aniston in ‘n advertensieveldtog vir haar eerste parfuum

Hopelik tref J by Jennifer Aniston die Suid-Afrikaanse rakke betyds vir somer!

Só het Jennifer haar nuwe haarstyl gekry

Nog oor Jennifer op SARIE.com

Parfuum 101: Jou eie parfuumgids