diorlookaut09
Het jy gehoor?

Smuktassie vir jou oë

Daarom is Dior se Jazz Club in Smokey Harmony (R895) ʼn moet-hê modebykomstigheid. Hierdie oulike smuktassie bevat al die modieuse oogkleure vir ʼn in-die-kol-wintervoorkoms. Boonop is dit mooi verpak!

In die tassie kry jy ‘n tekstuur vir elke grimeergier: ‘n romerige oogomlyner, poeier om jou wenkbroue te kleur, deurskynende oogskadu’s, ‘n mat oogskadu, selfs ‘n glinsterende poeier om bo-oor die ander kleure te sprinkel.

By Edgars vanaf Augustus 2009.