allure_cover
Het jy gehoor?

Kate Moss – ná ’n kwarteeu steeds ’n ikoon!

Bo en regs: Kate in die advertensieveldtogte vir haar eie parfuum en Kérastase.

Die belangrikste stappe van haar skoonheidsroetine is om verbronser en ’n bietjie grimering op haar oë aan te wend voordat sy haar wimpers met ‘n krultangetjie krul. En maak seker jou hare is altyd skoon, sê sy.  “As jy twyfel, was jou hare.”

Bo: Kate as die gesig van die skoonheidshuis Dior.

Christie’s stal vanaf 21 September werke van Kate deur van die wêreld se bekendste kunstenaars en fotograwe uit, voordat dit op 25 September opgeveil word. Kliek hier vir ’n voorskou van die foto’s.

Lees hier meer oor die mode-veldtogte waarin Kate al verskyn het

Sy het al haar eie reeks parfuum bekendgestel en was in advertensieveldtogte vir onder meer Rimmel London, Dior, Kérastase en St. Tropez. Sy is ook die eerste bekende wat as die gesig van St. Tropez aangewys is.

Kyk hier na die St. Tropez-veldtog se agter-die-skerms-video.