Kendall Jenner 
FOTO: Estée Lauder

Kendall Jenner FOTO: Estée Lauder

Het jy gehoor?

Kendall se lipstiffiekleur nou in SA!

Kendall Jenner het saam met die bekende skoonheidshuis Estée Lauder ons vroeër vanjaar verras met ’n splinternuwe lipstiffie-skakering wat spesiaal deur dié supermodel geïnspireer is. Nóú is dié skakering ook in SA te kry!

Kendal spog ook met ’n splinternuwe parfuum-advertensieveldtog

Kendall se eie unieke helder oranje-rooi skakering, Restless (R345), vorm deel van die skoonheidshuis se nuwe Pure Color Envy Matte Lipstick-reeks en spog met haar handtekening op die verpakking. Die lipstiffie is egter net aanlyn te koop en boonop ook net vir ’n beperkte tyd beskikbaar.

Het Kendall ’n nuwe haarkleur? – lees meer!

First up is the perfect, poppy pout we’ve been rocking all summer: @kendalljenner’s #restless #NationalLipstickDay

A photo posted by Estée Lauder (@esteelauder) on

Jennifer Aniston: ‘My troue was pragtig’