mac_giambattista.valli_2118
Het jy gehoor?

Kleiner porieë vir ‘n jonger jy

“As jou vel te veel olie produseer, rek jou porieë se wande as gevolg van ekstra druk aan die onderkant van die porieë – dit lei tot vergrote porieë op die oppervlak, wat weer makliker ontsteek.”

Die eerste tekens van veroudering kan ook droogheid, vaalheid, fyn lyntjies en ʼn oneweredige gelaat wees.

Estée Lauder Idealist Pore Minimizing Skin Refinisher (R575) bied die antwoord vir al dié velkwellings. Dit beloof ook om jou porieë verklein te verklein en om jou weer jou jeugdige gelaat terug te gee. Gebruik hierdie serum onder jou vogroom om dadelik jou vel se tekstuur te verbeter en fyn lyntjies te voorkom.