Het jy gehoor?

Kry ‘n toetsmonster van die splinternuwe Estée Lauder Advanced Night Repair gratis!

Estée Lauder het onlangs ’n nuwe weergawe van hul ikoniese Advanced Night Repair, Synchronized Recovery Complex II (R595 vir 30 ml), bekend gestel. Nou kry jy ’n toetsmonster van dié serum gratis wanneer jy enige Estée Lauder-produk by hul aanlynwinkel koop!

Estee Lauder

Estée Lauder se Advanced Night Repair is al meer as dertig jaar op die mark. Dié serum, wat jou vel herstel terwyl jy slaap, is mettertyd verder ontwikkel. Synchronized Recovery Complex II is die nuutste weergawe en dié verbeterde formule bied nou nóg meer voordele vir jou vel!

Dié aanbod is geldig solank voorraad hou. Gaan na www.esteelauder.co.za vir meer.