Sandra Bullock FOTO Gallo Images/Getty Images

Sandra Bullock FOTO Gallo Images/Getty Images

Het jy gehoor?

Kyk uit vir dié haarstyle by die Oscars PLUS kry self dié haarstyle – ons wys jou hoe

 

Die bob is dalk groot mode, maar klassieke style sal altyd gewild wees op die rooi tapyt, sê Suzaan Pretorius, haarkenner van Redken.

 

Sy meen ons gaan vanjaar dié 3 haarstyle op die rooi tapyt sien:

1. Lang hare met sagte, gedefinieerde golwe of krulle

(soos Sandra s’n op die hooffoto)

krulle (2)Ons wys jou hoe om sulke krulle met jou stileeryster te kry. Kik hier vir die stap-vir-stap-foto’s.

2. Finger waves soos wat Hollywood-sterre in die 1940’s gedra het

FOTO: Kérastase

FOTO: Kérastase

Dié haarstyl is nie so moeilik om te kry nie. Klik hier om dié voorkoms self te kry.

3. Klassieke, deurmekaar bolla wat laag in die nek gedra word

Soos Emma Watson s’n by die Golden Globes.

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Kry die perfekte bolla in ’n japtrap – klik HIER.

Skep stap vir stap só ’n sexy rooitapyt-opstyl

* SARIE se Fanie Cronjé trek 7de Laan se Simoné Nortmann aan vir die Oscars: