Glamour Gloss Girls
Het jy gehoor?

Laat die skoonheidsalon na jou toe kom

The Glamour Gloss Girls, wat deur ervare skoonheidspesialiste bestuur word, is in 2009 deur Justine Isaacson, ’n grimeerkunstenaar, begin. Sê net of jy hare, grimering, naels of al drie wil laat doen, hulle bring hul salon na jou.

Glamour Gloss Girls

Dié span grimeerkunstenaars, naeltegnici, haarkappers en masseerders het hul toonbanke al opgeslaan vir geleenthede van TOPSHOP, Forever New, 5FM, MTN, Cartier en Brutal Fruit.

Glamour Gloss Girls

Gaan na www.theglamourglossgirls.com vir meer inligting.