FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

Lianie May se nuwe haarstyl!

Lianie het die nuutste haar-trend gevolg en haar pragtige blonde lokke kortgeknip! Kyk hoe lyk sy met haar nuwe haarstyl …

Lianie is in die kol met haar korter haarstyl. Van ons eie Charlize Theron tot Beyoncé volg nou dié trend.

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Lianie by Gloa Hair & Beauty Zambezi Junction in Pretoria wat verantwoordelik is vir Lianie se haarstyl

‘n Korter haarstyl wat by jou gesigvorm pas, beklemtoon jou beste gelaatstrekke soos hoë wangbene of ‘n mooi gevormde kakebeen. Dit gee jou ook ‘n vars en jong voorkoms.

FOTO: Lianie neem ‘n liedjie op met die Italiaanse bariton Patrizio wat ook saam met Steve Hofmeyr Liefling opgeneem het. Hy het hierdie maand saam met Lianie ‘Jy soen my nie meer niegesing en is glo versot op haar country-klank.

Amor se nuwe haarstyl: “Ek voel soos ‘n nuwe mens”

Wenke vir ‘n kort haarstyl:

Sny jou hare met tekstuur en los langer stukkies om jou ore en in jou nek. Mans se hare word stomper gesny.

Pasop vir ore wat te “oop” gesny word, want dit kan jou ouer, harder en onnodig konserwatief laat lyk.

Goeie produkte is van kardinale belang. Gebruik liefs minder as te veel – ’n ertjiegroot druppel haarwaks vir baie kort hare en ’n haselneutgrootte vir langer hare.

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Lianie by die nuwe radiostasie GROOT FM

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

 

FOTO: Lianie met Jay en Thys die Bosveldklong by die Windhoek Biltongfees

HOU JY VAN LIANIE SE NUWE STYL?