minki_mom_facerz
Het jy gehoor?

Minki, haar ma en blonde hare

  Nou bemark haar mooi ma, Catharina, die reeks saam met haar. 
 
Garnier is die antwoord vir modebewuste ma’s en bied 100% grysbedekking. Avokado- en druifsaad-olie bevog en voed hare terwyl dit kleur. Hoewel Minki nog geen grys hare het nie is sy mal oor die reeks omdat dit haar hare ekstra woema gee: “Die Vanilla Sorbet-kleur is bietjie meer ash as wat ek gewoonlik dra en ek is mal oor die verandering,” sê sy.
 
Beskikbaar by Clicks, Edgars, DisChem, Truworths of skakel 011 286 0700 vir verskaffers.