FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

Nuutste haartrend! Gedeelte-kleur

Om een helfte van jou hare ’n ander kleur as die res te kleur is deesdae hoogmode! Buzzfeed het op Instagram ’n paar waaghalsiges gevind wat dié gier perfek reggekry het.

1. Dié meisie het pou-kleure gekies 

2. Die pienk en pers lyk goed op donker hare 

I’m LOVING my new hair… #halfandhalf #halfdyedhair #diyhaircolor #purpleandpink #manicpanic A photo posted by Rain Cai (@raincai87) on

3. Skep ’n sterk kontras met wit en swart

 

4. Kombineer jou eie haarkleur met ’n ander kleur, soos dié natuurlike rooikop gedoen het 

Back to work today, I am so disgruntled #splitdye

A photo posted by Lucy Jennings (@jenbearr) on

5. Reënboog-hare is gróót! Kombineer sommer die twee trends, soos hier 

So many colors #limecrime #chinchilla #splitdye A photo posted by Evelina Forsell (@evelina.forsell) on

Lees ook: