skoonheid hare haarstyl blink model

FOTO Instagram (@rodarte)

Het jy gehoor?

Nuwe trend: Haarbykomstighede wat skitter

Met ’n blink bykomstigheid kan jy die eenvoudigste haarstyl ’n tikkie glans gee. En wie sê dit is net vir die jonges? Selfs by vroue bo 40 kan ’n metaalkleurige haarband of haarknip stylvol en elegant lyk. Kyk maar net na dié ouer bekendes wat met hul kort en lang hare ons inspireer met hul interessante haarbykomstighede.

4 kosflaters word nuwe treffers

Versiering en bykomstighede vir hare was een van die gewildste tendense by die internasionale modeweke in Februarie vanjaar, sê Boyd Meilhon, meester-stilis en opleier van die haarsalongroep Carlton Hair International. Hy deel dié wenke:

• Versier sagte golwe, ’n sjiek bolla of ’n deurmekaar poniestert met ’n metaalkleurige haarband of een met fyn patrone en detail.

• ’n Lae ponie lyk fantasties met ’n strik van satynlint of ’n goue haarknip met blaar- of blommotiewe.

• Maak selfs van goue of silwer insteek-haarknippies ’n unieke bykomstigheid deur dit oormekaar in jou hare te rangskik.

Haarbande

Op die loopplank

 

Sandra Bullock

 

Michelle Williams

 

Eva Mendes

 

Strikke en haarknippe

Op die loopplank

 

SS16 Fitting with Sophia Skloss (photo by @officialautumndewilde, tap for store locations).

A photo posted by RODARTE (@rodarte) on

5 top-produkte vir droë, bros naels

Nicole Kidman

 

 

Insteek-haarknippies

Op die loopplank

 

 

Sarah Paulson

 

 

Wat het van dié bekendes se wenkbroue geword…?