givenchy1
Het jy gehoor?

Onweerstaanbare geure

Sy is al sedert 2003 ‘n gesig van dié skoonheidshuis. Die roosgeurige Very Irrésistible Givenchy EDT is toe bekend gestel.

In 2005 het die sensuele Very Irrésistible Givenchy Sensual EDP gevolg en verlede jaar is die meer flambojante Absolutely Irrésistible Givenchy EDP (R550 vir 30 ml EDP) in ʼn helderrooi bottel vrygestel.

Nou verfris die Franse regisseur Jean-Baptiste Mondino ons geheue en herinner ons in sy jongste advertensie aan die onweerstaanbaarheid van die eerste parfuum.

* Gaan kyk nou na die advertensie.