Het jy gehoor?

Pond’s inspireer David Tlale

Die nuwe velsorgreeks van Pond’s, Gold Radiance, bevat fyn stukkies egte goud. En om dié nuwe reeks te vier het die handelsmerk met die bekende Suid-Afrikaanse mode-ontwerper David Tlale kragte saamgespan, wat couture-rokke met bypassende juwele ontwerp het. En jy kan dit wen!

Die reeks, wat uit ’n gesigreiniger, serum, dag-, nag- en oogroom bestaan, gee jou vel se selle nuwe energie sodat jy jonk en glansend lyk.

Foto’s: So lyk die ontwerpe deur David Tlale wat op die spel is.

Koop jy enige produk in die Pond’s Gold Radiance-reeks, dan het jy die kans om een van 10 unieke ontwerpe deur David te wen! Dié ontwerpe is 5 couture-rokke en 5 bypassende goue juweelstukke.

Kyk hier na hoe die reeks David geïnspireer het

Skryf so in

[box:full:both:red]

Besoek www.ponds.co.za vir jou naaste winkel met ‘n Pond’s-skoonheidskonsultant. Gee die betaalstrokie vir jou Pond’s Gold Radiance-produk vir die konsultant om in te skryf.

[/box]