Het jy gehoor?

Roxy Louw: ‘Son verniel my hare’

  • Ek het my huidige styl gekies, want ek is ’n strand-en-branderplankmeisie en ek voel dat dit by my voorkoms pas.
  • Die grootste uitdaging met my hare is om dit in ’n goeie toestand te hou omdat ek heeldag in die son en see is. Dan is daar ook fotosessies waar die stilering my hare verniel.
  • My gunstelinghaarproduk is die Brazilian Blowout [’n salonbehandeling wat krulhare reguit maak], want dis ideaal vir daardie dae op die strand wat ek nie my GHD-stileeryster (R1 600) byderhand het nie – my ander gunsteling.
  • Burmin

    Jy het definitief nog nie Joico probeer nie. As jy dit gebruik het sou jy nie gekla het oor hare wat verniel is nie.

  • nicks

    vertel ons asseblief meer van die Brazilian Blowout behandeling wat jy kry … watter produk word gebruik en hoeveel keer het jy dit al laat doen? Is dit nie baie duur nie? Verniel dit nie ook die hare nie? Ek dink dat jou styl jou lewenswyse as buitelugmeisie pas.

  • nicks

    Waarom is my kommentaar verwyder?