parfuum
Het jy gehoor?

Wees sexy met geur

Die deel van die brein wat die boodskap van geur ontvang, interpreteer ook ons kreatiewe ervarings soos kuns en musiek. En dis hier waar ons emosies en geheue geprikkel word. Ons herinnering aan geur is akkurater as enige van ons ander sintuie. Selfs ‘n vae geur kan helder beelde in jou brein oproep en emosies wat daarmee gepaard gaan ontlok.

Stel hierdie maand ‘n nuwe sensuele geur soos Issey Miyake L’Eau d’Issey Noir Absolu op die proef!

  • Veruca

    Never would have thunk I would find this so idnsipensable.