image004_groter
Het jy gehoor?

Skitter met paparazzi

En nou kan jy ook met LCN Paparazzi Naellak (R125 vir 16ml) ‘n plaaslike styl-ikoon wees.

Dié reeks het vier stylvolle en modieuse kleure – Dark Room, Glamour Shot, Under Cover en Paparazzi – wat jou sal laat sprankel voor die kameras. Dit word in Maart vrygestel en sal by uitgesoekte salonne beskikbaar wees.

Vir navrae oor waar jy die produk in die hande kan kry, skakel 087 751 0410 of stuur ‘n e-pos na sales@lcn.co.za