martin.grant_2151_ss07
Het jy gehoor?

Laserbehandeling in ‘n bottel

Probeer Clinique se nuwe Repairwear Laser Focus Wrinkle & UV Damage Corrector (R495). Dié produk beloof resultate ná 12 weke,sonder die koste en hersteltyd van laserbehandeling.

Wend hierdie serum onder jou vogroom aan om UV-skade te herstel, lyntjies te beveg en jou vel te beskerm teen vry radikale.

  • Belinda Botha

    Hallo, Kan dit gebruik word vir aknee letsels en indien nie wat kan julle aanbeveel. Ek is 37 jaar oud.

  • Christeen

    Wat kan u aanbeveel vir uneven skin ,die vel by my ken is heelwat donkerder as die res van my gesig.Ek is 36 jaar oud.